KAAPSTAD. – Die voormalige Springbok-kaptein Joost van der Westhuizen vertel self sy lewensverhaal in ’n rolprent wat oor drie weke in Kaapstad bekend gestel word. Hy praat oor sy rugbyloopbaan, sy kinders, Amor Vittone, sy motorneuronsiekte (MNS), en dan ook die seksskandaal wat sy loopbaan én huwelik geruk het.
Read More