Die wrede noodlot trek niemand voor nie. Tragedie kan enigeen tref.

Suid-Afrikaanse rugbyheld  Joost van der Westhuizen het dit geleer toe hy met motorneuronsiekte gediagnoseer is, ‘n vernietigende siekte wat die sentrale senustelsel aanval en lei tot verlamming en die dood.  Maar waar ander hulle lot moeilik sou aanvaar, het Joost dit gepak met alles wat hy het.

In sy stryd teen die siekte veg hy vir sy lewe, hy veg vir die toekoms van sy mede-lyers, en hy herontdek sy eie menslikheid.

Meer as ‘n spanspeler, het Joost die Man van die Wedstryd geword.

Hierdie is sy verhaal.

Glory-Game-english

Bly op die hoogte

Ons hou jou op hoogte met die storie soos dit ontvou, stel jy vroeg van die premier en gee jou spesiale toegang tot agter die skerms beeldmateriaal …

Jou Naam (vereis)

Jou e-pos (vereis)

Jou nommer